| Modulekode | EBM 721 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Mark- en liggingstudies vir winkelsentrums, die invloed van ligging op die bemarkbaarheid en koste van eienaarskap van kleinhandeleiendomme, verskillende liggingsmodelle vir kleinhandeleiendom. |
| Modulekrediete | 6.00 |
| Programme |
|
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Departement | Konstruksie-ekonomie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App